Page 1 of 1

3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:02 am
by Cobus(Cobb)
Ek het 3 ou tv's wat onmiddelik moet gaan

083 twee 78 21een2

Cheers

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:07 am
by Geno
Cobb wrote: onmiddelik

hoekom so gou? Voor die  :police: by jou uitslaan?  ;D

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:09 am
by Beretta
;D ;D ;D eish iets brand skerp Geno
Beretta

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:23 am
by Marc
Beretta wrote: ;D ;D ;D eish iets brand skerp Geno
Beretta
Minora  ;D ;D ;D ;D ;D

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:28 am
by BLOK
Wil net seker maak is dit beeldradio's of tranvestiete wat jy van ontsla wil raak. Ek vermoed laasgenoemde agv die haas om van dit ontsla te raak. Lyk my mamma is op jou case. hahaha

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:59 am
by Cobus(Cobb)
julle lae, gemene struikrowers en landrotte!!!!

Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm

Cheers

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 10:05 am
by BLOK
Cobb wrote: julle lae, gemene struikrowers en landrotte!!!!

Nee man, dis box televisies, 37inc of iets...staan my huis vol, ek moer dit na 5pm op die sypaadjie, so kom haal dit onmiddelik....of voor 5pm

Cheers
Presies dan soos ek vermoed het, die goed het bokse, 37inch is hulle effe groot, en hulle staan na 5 op sypaadjies. Ja nee sal ook as ek jy was eerder van hulle ontsla wou raak my vrou sou ook nie impres gewees het nie. Dalk nie uitsit voor jou huis nie tensy jy n hoekhuis het. hahaha

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 10:09 am
by Cobus(Cobb)
BLOK wrote:

jy en jou 204 ruil netnou weer tyres...oppas, ek hou jou dop.. ;)

Cheers

Re: 3 tv's

Posted: Wed Oct 03, 2012 2:38 pm
by Hugo
Cobb,

Waar in jhbis jy?

Ek sal die tv's neem, ek ken paar onbevooregde mense wat baie bly sal wees vir n tv.

Laat weet my asb.

Hugof99@gmail.com

Re: 3 tv's

Posted: Thu Oct 04, 2012 7:29 pm
by Cobus(Cobb)
Die tv's het almal nuwe base....dankie aan almal

Cheers