Page 1 of 1

Rietvlei 20.11kg

Posted: Thu Oct 04, 2012 10:43 am
by Frikkiedbr
20.11kg het vanoggend uit rietvlei gekom. Die ouens het glo al n hele pare visse tussen 11kg en 20kg gekry.

Image

Re: Rietvlei 20.11kg

Posted: Thu Oct 04, 2012 3:34 pm
by Lourens Potgieter
Frikkie, wonder net hoe kry daai manne die vis deur die gras en al daai ou lyn.......... ???

Re: Rietvlei 20.11kg

Posted: Thu Oct 04, 2012 3:48 pm
by henried
Vriend van my se seun het hierdie een daar gevang.

Re: Rietvlei 20.11kg

Posted: Thu Oct 04, 2012 4:02 pm
by Frikkiedbr
Hello Deeg,

Ja nee ek wil ook dit weet.
Blykbaar vang hulle nou grotes want al die visse spawn nou en hulle is nader aan die kant.

Ek sien daar is so baie ou lyn in daai dam en almal kla oor dit.

So tyd terug het hulle van die ou lyn uit geskraap maar dit was nie genoeg nie. Daar is nog baie ander lyn daar in.

Groete

Re: Rietvlei 20.11kg

Posted: Thu Oct 04, 2012 7:31 pm
by Frederik
Dis groot visse my PB is maar 12.7 kg

Re: Rietvlei 20.11kg

Posted: Fri Oct 05, 2012 11:48 am
by theedge
netjie gelukl