Page 1 of 1

kameelperdbeen vir meshewwe

Posted: Sat Oct 06, 2012 2:25 pm
by morne smith
Hallo al julle mesmanne

Ek wil graag weet wat is ernstige mesmakers bereid om te betaal of te ruil vir kameelperd langbene? Ek laat die mesmaakgedeelte oor aan die kenners en het onlangs vars kameelperdbene bekom. Dankie

Re: kameelperdbeen vir meshewwe

Posted: Mon Oct 08, 2012 9:12 pm
by stephensonsknives
morne
ek koop die bene van die taksiedermie klaar skoongemaak vir r250

gesels met my

Re: kameelperdbeen vir meshewwe

Posted: Mon Oct 08, 2012 9:19 pm
by morne smith
hallo Meneer

Waar in die land woon jy?

Re: kameelperdbeen vir meshewwe

Posted: Tue Oct 09, 2012 3:08 pm
by Sarelss
Pretoria Noord