Page 1 of 1

Wie is lid

Posted: Tue Oct 09, 2012 7:34 pm
by F.L.A.S.H
Naand manne

Wie van on hier op Jaracal is lid van die ECGMA

Mooi loop

F.L.A.S.H

Re: Wie is lid

Posted: Thu Oct 11, 2012 3:39 pm
by WagterEC
Goeie Dag FLASH

Ek is 'n Lid...

Die Jagklub AGM is volgende Donderdag aand

Re: Wie is lid

Posted: Thu Oct 11, 2012 4:37 pm
by F.L.A.S.H
Dag se Wagter

Ek sal jou dan sien by die AGM :)

Mooi loop

F.L.A.S.H

(aka David Marais)
(Die snot kop wat daar rong hang ;))

Re: Wie is lid

Posted: Wed Jan 30, 2013 8:06 pm
by WagterEC
Is hier nog enige ander lede????? :o

Re: Wie is lid

Posted: Sat Feb 09, 2013 10:14 am
by iceman1982
Ek is ook lid, maar weet nie vir hoe lank nog nie.

Re: Wie is lid

Posted: Sat Feb 09, 2013 11:43 am
by johnny
FLASH

Hoe het dit in die noord kaap gegaan?


groetnis

Johnny

Re: Wie is lid

Posted: Sat Feb 09, 2013 8:38 pm
by Frikkie Coetzee
Ek is n lid. Is al vir baie jare

Frikkie

Re: Wie is lid

Posted: Thu Jul 18, 2013 3:08 pm
by Jakkie07
EK is ook n Lid

Re: Wie is lid

Posted: Thu Jul 18, 2013 3:22 pm
by Daneel
Nog nie lid nie maar will aansluit.
Sal nog plan en tyd maak om daar uit te kom.
Daneel

Re: Wie is lid

Posted: Thu Jul 18, 2013 4:19 pm
by BLOK
Ken dit nie, bry meer uit daaroor. Is dit maar net n jaters vereniging of iets anders.

Re: Wie is lid

Posted: Thu Nov 21, 2013 11:07 am
by Jakkie07
Hi Ouens, is hier van julle wat vanaad gaan na dieklub byeenkoms?

Re: Wie is lid

Posted: Thu Nov 21, 2013 12:41 pm
by jamalley
Hallo manne, ek ken van die ouens daar - Pieter van Niekerk en Stappies se vir hulle groete van my af - Riaan Meintjes

Re: Wie is lid

Posted: Mon Mar 23, 2015 12:30 pm
by WagterEC
Enige nuwe lede wat aan ECGMA Behoort?

Re: Wie is lid

Posted: Mon Mar 23, 2015 7:53 pm
by Speelmansjagter
Ek is 'n lid.
Jaco Barnard