Page 1 of 1

Remington Model 700 30-06

Posted: Wed Oct 10, 2012 6:02 pm
by Adriaan Theron
Ek het Maandag die Remtington Mod 700 sps dm aangeskaf, soos ek verstaan is hierdie gewere agv hulle aksies baie gewild, so ek neem aan die is die regte plek om solank voorlopig bietjie uit te vind watse punte en ladings julle skiet.....

Baie dankie

Re: Remington Model 700 30-06

Posted: Wed Oct 10, 2012 6:31 pm
by vlakvark1
Ek kan jou nie help met jou ladings nie maar ek hoop jy kom jou naam opsit by die 30-06 bende ;D ;D ;) ;) ;)

Re: Remington Model 700 30-06

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:31 pm
by Ponkie
Uil

Kyk hier is 'n paar manne se ladings. Hoop jy kom reg. Andersins, kom maak 'n draai by die koshuis, dan help ek jou.

http://jaracal.com/index.php/topic,2298.0.html

Groetnis
Polla

Re: Remington Model 700 30-06

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:17 pm
by Armand Steenkamp
Hiert jy! Welkom roomie! Lekker om jou hier te sien mater!

Jyt n lekker roer daar beet! Net jammer dis nie in 308 nie ;)

Kyk maar by die herlaai afdeling, daar is baie inligting oor die 0kwes

Groetnis!

Re: Remington Model 700 30-06

Posted: Thu Oct 11, 2012 8:05 am
by tau
Lekker geweer uil net jammer dus in 30-0kwes.......