Page 1 of 1

Lyttleton Rsa aksie afmetings

Posted: Mon Oct 15, 2012 7:52 pm
by afrikanerbloed
Naand Daan
Johan van der Merwe wat al weer pla.
Ek sal graag by jou wil weet hoeveel verskil is daar tussen die Model 80 en die Rsa Lyttelton enkelskoot aksie.Dit sal nou die mates wees van die bokant en outomaties nie die magasyn kas gedeelte nie.
Ek het dalk gewonder of hulle mates van bv die "tang " ens deel.Ek het die mal idee om my Model 80 aksie te verkoop en n Rsa in sy plek in die kolf in te "drop".Dis nou net die mates wat my laat twyfel.Die Rsa se romp lyk groter dws dit gaan nie n probleem wees om hom in te let nie.Dis nou net die dinge soos die tang ens.
As jy miskien vir my kan help sal ek dankbaar wees.
By voorbaat dankie
Groete
Johan

Re: Lyttleton Rsa aksie afmetings

Posted: Mon Oct 29, 2012 9:04 am
by Daan Els
Hi Johan,
Hulle verskil baie en jy sal nie kolwe kan ruil nie. Jammer

Groete
Daan