Page 1 of 1

Post data by spesifieke kaliber

Posted: Wed Jun 09, 2010 2:25 pm
by Francois Marais
Manne

So n vinnige reeling vir die toekomstige post van herlaai data

Ek dink dit gaan meer ge-orden wees as ons data by elke kaliber post, alles wat met 243 te doen het, by 243, of dit doppe ,punte, kruit of wat ookal is.............

Ek gaan topics per kaliber oop maak, en alle data wat ek raakloop dan na die spesifieke kaliber toe skuif, dit kan n tydjie vat, so "please bear with me".........gaan vra dat julle my help, as julle deur die forum lees, en kom op posts af wat herlaai data bevat, rapporteer dit aan my, ek sal dit skuif dat al ons data bymekaar bly, dink ook dit sal onnodige posts in die toekoms uitskakel.


Mooi loop
Francois

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Mon Oct 17, 2011 1:29 pm
by Machann
Goeie plan!!!

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 6:52 am
by 3006
Ek sekondeer dit, gaan baie makliker wees om info te kry.

Dankie.

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 7:45 am
by BLOK
FM

Dit sal baie help veral as mens search.

Dankie.

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 1:34 pm
by Lourens
Goeie plan FM, dink dit sal dinge baie makliker maak as mens na iets spesifieks soek...

Groete,
Lourens

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 5:02 pm
by BLOK
;D ;D ;D ;D ;D

Vang jy ons nou almal uit ;D

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 5:12 pm
by JACQUES BOTHA
WAA KAN EK POST LAAT OOR PUNTE?
:police:
JACQUES

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 5:14 pm
by BLOK
Ek hoop dis eksamen punte wat jy so wil post  ;D ;D

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Tue Oct 18, 2011 8:18 pm
by Christo
BLOK wrote: Ek hoop dis eksamen punte wat jy so wil post  ;D ;D
Hy kannie, ek hoor party van die studente se predekaat is gesteel, nou kan hulle nie eksamen skryf nie, seg hulle ma's. Het jy al sulke bool gehoor.

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Wed Nov 09, 2011 3:44 pm
by Johan Van Rooyen
Goeie plan

Nou sal ons nie so hoef te seasch nie...

Re: Post data by spesifieke kaliber

Posted: Thu Aug 02, 2012 9:19 pm
by PWV
Data vir 7 mm Tombi Mk I wat vir my werk:
160 gr. Sierra Matcfh King gelaai met 49gr. S365 en CCI 200 slagdoppies
162 gr. Hornady BTSP interlock gelaai met 48 gr. SW365 en CCI 200 slagdoppies