Page 1 of 1

Bargain Cfx!!!!

Posted: Thu Oct 25, 2012 3:24 pm
by LUAN
Vir die manne wat so een wil he. Ek kyk toevallig en sien die advertensie. Dis n goeie prys en hy het n scope op.
http://northwest.gumtree.co.za/c-Commun ... Z425523749

Re: Bargain Cfx!!!!

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:34 pm
by hencohugo
Dis 'n m@erse bargain. Ek het vir myne net so oor die R4000.00 betaal met die scope en sak by.

Re: Bargain Cfx!!!!

Posted: Thu Oct 25, 2012 6:54 pm
by Agentkoos
303
Thanks vir die 'tip' klaar gekoop:-)