Page 1 of 1

Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 3:57 pm
by Gerhard
Dink daai 204 gaan mooi werk.

Sluit net die park vir n dag of

http://afrikaans.news24.com/Multimedia/ ... r-20121025

Re: Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:01 pm
by Chevvy SS
Hierdie een s?: ek gaan nie met die ry nie, klaar.

Re: Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:03 pm
by PJS
Gerhard

Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!  :police:  ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:03 pm
by Gerhard
PJS wrote: Gerhard

Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!  :police:  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
O ja...

Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...

Re: Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 4:06 pm
by PJS
Gerhard wrote:
PJS wrote: Gerhard

Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!  :police:  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
O ja...

Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...
Jy sien hy sal haar soontoe vergesel terwyl daai kandadees sukkel met die bobbies.  ;)

of hoe Blok?

Re: Blok het werk

Posted: Thu Oct 25, 2012 7:52 pm
by DawieKotze
Gerhard wrote:
PJS wrote: Gerhard

Soos ek vir Blokkie ken gaan hy die dame besig hou en nie by die bobejane uitkom nie!  :police:  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
O ja...

Ek het al weer vergeet Clifton is daar naby Kaap Punt...
;D ;D ;D

Sandy Bay is nog nader!!

Op 'n ernstiger nood......... ek wag vir die dag wat 'n baba of kind deur een van daai bobbejane gebyt gaan word, of nog erger, dood gebyt word!! Dan wil ek sien wat die greenies se reaksie gaan wees!!

Re: Blok het werk

Posted: Fri Oct 26, 2012 8:01 am
by BLOK
Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha

Re: Blok het werk

Posted: Fri Oct 26, 2012 8:21 am
by Marc
BLOK wrote: Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha
.

Regte raakvattertjie  ;)

Re: Blok het werk

Posted: Fri Oct 26, 2012 8:37 am
by PJS
BLOK wrote: Lyk my julle ken nie vir Blok so goed nie, hy weet van multitasking - klop aan die een kant en skiet aan die ander kant. hahaha
Wil jy nie maar vir ons mooi verduidelik wat presies jy nou hier bedoel nie? Dan weet ons wat pas nou by klop en wat pas nou by skiet!  :police:

Re: Blok het werk

Posted: Mon Oct 29, 2012 1:19 pm
by BLOK
PJS wrote: Dan weet ons wat pas nou by klop en wat pas nou by skiet!  :police:

Sal seker maar afhang van hoe hulle staan.