Page 1 of 1

Halgeweer waarde

Posted: Thu Jun 17, 2010 2:04 pm
by Arnold
Kan iemand my help met die waarde van 'n haelgeweer

Die geweer is in baie goeie kondisie en min gebruik.
Beretta 12ga
Mod S.686 Special
26 duim lope
Fixed chokes ?? en ?
Auto ejectors
Single selective trigger
Dit sluit 'n egte leer haelgeweer tas in ...

hier is 'n paar fotos
http://i194.photobucket.com/albums/z44/Ricoffy/Centre%20Fire%20rifles/Beretta686Special1.jpg
http://i194.photobucket.com/albums/z44/Ricoffy/Centre%20Fire%20rifles/Beretta686Special2.jpg
http://i194.photobucket.com/albums/z44/Ricoffy/Centre%20Fire%20rifles/Beretta686Special3.jpg
http://i194.photobucket.com/albums/z44/Ricoffy/Centre%20Fire%20rifles/Beretta686Special4.jpg

Re: Halgeweer waarde

Posted: Thu Jun 17, 2010 2:49 pm
by Beretta
Hi Arnold
Daardie geweer se waarde nuut +-R20,000.00 Dit hang af of jy hom nuut of twede hans koop.Dit is volgens my een van die beste naam hael gewere wat daar is as jy hom kan koop koop hom.HY sal jou OUTLAST.
Groete Beretta

Re: Halgeweer waarde

Posted: Thu Jun 17, 2010 3:05 pm
by Arnold
Dankie man, dit is my geweer en staan net in die kluis. Ek gebruik hom regtig min en het nog net so paar keer gaan kleiduif skiet en so paar skote in die veld afgetrek.

Ek dink daaraan om hom te verkoop en daarom die vraag.

Re: Halgeweer waarde

Posted: Thu Jun 17, 2010 3:09 pm
by Jaco Bezuidenhout
Arnold

Bel my 0836909823

Groete
Jaco

Re: Halgeweer waarde

Posted: Thu Jun 17, 2010 7:25 pm
by Arnold
Jaco
Ek het vir jou 'n boodskappie gestuur.
Groete
Arnold