308 met 110gr V-Max
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
308 met 110gr V-Max
Kan iemand my asb se of 'n 4mm "seating" genoeg is vir die 110gr V-Max koel. Dit sal my 'n "jump" gee van .5mm vir lading ontwikkeling.
Wat se node spoed moet ek voor mik met die 110gr, 21" loop, S335 kruit, 1:11 twist?
Groete,
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Die 4mm in die nek is miskien bietjie eina, maar as jou geweer maklik voer behoort dit te werk. TPL is op 70,53 geneem.
Die 2 hoogste nodes is op 3036 en 3200 vps. Begin met 44gr en werk stadig boontoe, veral met die heelboonste node. As jy dopvolume kan byvoeg en 'n paar proefskote met spoed gemeet, dan sal ons beter kan bereken.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Henk,
He het ook die 110greiners gebruik. Myne was maar 3mm in die nek, wat te min is. Maar ek het dam n enkelskoot aksie. n man moet dan maar versigtig met jou patrone werk.
Ek wil half se jy moet eerder n vinniger kruit gebruik.Dit hang maar seker af watse lot S335 jy het. Ek het met Lot 696 48gr in die doppe gegooi en maar n spoed van 2995fps gekry. Kruit was baie stadig so moenie die lading gebruik nie want hy is ver oor maks.
Groetnis

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Bedoel jy die kruitlading is oor max, of die drukking is oor max? As daardie lot baie stadig is kan mens hom aanwakker met 'n magnum primer. Quick Load sal dan kan bereken volgens die werklike spoed verkry en dan uitwys as die kruit stadig is. S321 werk ook in die 308 en kan dan moontlik beter werk. Die 130gr in die Somchem boek het baie goed met S321 gewerk.Armand Steenkamp wrote: Henk,
He het ook die 110greiners gebruik. Myne was maar 3mm in die nek, wat te min is. Maar ek het dam n enkelskoot aksie. n man moet dan maar versigtig met jou patrone werk.
Ek wil half se jy moet eerder n vinniger kruit gebruik.Dit hang maar seker af watse lot S335 jy het. Ek het met Lot 696 48gr in die doppe gegooi en maar n spoed van 2995fps gekry. Kruit was baie stadig so moenie die lading gebruik nie want hy is ver oor maks.
Groetnis
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Jis Oom tripod,
Spoed was maar 2995 en slagdoppies rond so die druk was laag. Dis die lading wat oor max was as n man nou kyk wat die somchem boekkie se. Magnum primer sou verseker vir beter ontbranding gesorg het. Kruit het nie alles in my 26loop ontbrand nie.
Die lot wat ek nou gebruik is net so stadig!
Groetnis
Spoed was maar 2995 en slagdoppies rond so die druk was laag. Dis die lading wat oor max was as n man nou kyk wat die somchem boekkie se. Magnum primer sou verseker vir beter ontbranding gesorg het. Kruit het nie alles in my 26loop ontbrand nie.
Die lot wat ek nou gebruik is net so stadig!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Baie dankie vir die terugvoer.
Moet more 335 gaan koop, so weet nie watse lot dit gaan wees nie.
Ek het S321, Lot:234/02/2012. (Toe Blik)
Gebruik Lapua doppe, so dop volume sal redelik hoog wees. Kan ek dop volume meet met die 321 in plaas van water? Het nie 'n skaal wat dop met en sonder water kan weeg nie. Gebruik daai gevoelige rooi balkie skaal.....
Op hoeveel gr begin ek laai op die 321 en wat sal min of meer maks wees?
Groete,
Henk
Moet more 335 gaan koop, so weet nie watse lot dit gaan wees nie.
Ek het S321, Lot:234/02/2012. (Toe Blik)
Gebruik Lapua doppe, so dop volume sal redelik hoog wees. Kan ek dop volume meet met die 321 in plaas van water? Het nie 'n skaal wat dop met en sonder water kan weeg nie. Gebruik daai gevoelige rooi balkie skaal.....
Op hoeveel gr begin ek laai op die 321 en wat sal min of meer maks wees?
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
As ek magnum primers gebruik, waar begin ek met lading op 321?
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Met S321 is die max spoed wat verkry kan word slegs 30vps ho?r as met die S335.
Nodes is nou 3230 en 3060vps. As jy magnum primers het gebruik hulle en begin by 45gr S321 en kyk wat se spoed jy kry (Somchem het PMP gebruik wat ook al magnum genoem word). Hou TPL soos vroe?r.
Nodes is nou 3230 en 3060vps. As jy magnum primers het gebruik hulle en begin by 45gr S321 en kyk wat se spoed jy kry (Somchem het PMP gebruik wat ook al magnum genoem word). Hou TPL soos vroe?r.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Baie dankie. Ek maak so en kom terug met spoed en dalk dop volume ook. Net eers die dop probeer meet.
Henk
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
O ja, amper vergeet. Ek het "gemeet" dat TPL (met jump) 70.55mm is. kan dit wees dat my lands al so bietjie gebrand het of het ek net nie heeltemal akuraat gemeet nie? Het sommer my eie "tool" gemaak op die draaibank om te meet op die Ogive.
Groete,
Henk
Groete,
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Is nie mooi by met die TPL nie. Wat is max TPL as die koe?l in die lande ingedruk is. Nou kom jy 0,5mm terug = 70,55mm?Silent Hunting wrote: O ja, amper vergeet. Ek het "gemeet" dat TPL (met jump) 70.55mm is. kan dit wees dat my lands al so bietjie gebrand het of het ek net nie heeltemal akuraat gemeet nie? Het sommer my eie "tool" gemaak op die draaibank om te meet op die Ogive.
Groete,
Henk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Dit is korek. In die lande in=71.05.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Roland65
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Apr 10, 2012 8:30 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Manne,op n staduim het ek net my .308 gehad voordat ek vir my n.243 en .222 gekry het,en glo my,ek het die meeste jakkalse en rooikatte met hom geskiet met110gr vmax, col is 70mm,dryfmiddel S335,spoed is 3100 vps,loop is 24dm,my langste skoot was 250m.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
roland, wat was die geweer se twis?
die 110gr het ek agter gekom stabiliseer glad nie im my 1:12 nie.
nou het henk my koeels gekry...

HOU HOM DAAI DIKTE
-
Danie Lombard .243
Re: 308 met 110gr V-Max
Cassie
Die 110gr V Max stabiliseer baie goed in 'n 12" twist .308 Win Ek skiet tans slegs die 110gr V Max'e in my .308 Win met 'n 12" twist. Die geweer groepeer besonders goed met die koeel punte en die spoed is baie vinnig gelaai met S321 kruit. Ek is so tevrede met die koeels dat ek dit tans voltyts gebruik in my geweer vir die skiet van die komp.

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Danie, hoeveel S321 gebruik jy saam met die 110gr koeels en hoeveel S335 dink jy sal werk?Danie Lombard .243 wrote: Cassie
Die 110gr V Max stabiliseer baie goed in 'n 12" twist .308 Win Ek skiet tans slegs die 110gr V Max'e in my .308 Win met 'n 12" twist. Die geweer groepeer besonders goed met die koeel punte en die spoed is baie vinnig gelaai met S321 kruit. Ek is so tevrede met die koeels dat ek dit tans voltyts gebruik in my geweer vir die skiet van die komp.
Groete
Aim small, miss small
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Wil ek ook weetEugene wrote:Danie, hoeveel S321 gebruik jy saam met die 110gr koeels en hoeveel S335 dink jy sal werk?Danie Lombard .243 wrote: Cassie
Die 110gr V Max stabiliseer baie goed in 'n 12" twist .308 Win Ek skiet tans slegs die 110gr V Max'e in my .308 Win met 'n 12" twist. Die geweer groepeer besonders goed met die koeel punte en die spoed is baie vinnig gelaai met S321 kruit. Ek is so tevrede met die koeels dat ek dit tans voltyts gebruik in my geweer vir die skiet van die komp.
Groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
dan het ek seker te stadig geskiet. het die goed weggestuur, net voor die chrony gekom het.
ek het 45gr s335 gelaai.
ek het 45gr s335 gelaai.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Danie Lombard .243
Re: 308 met 110gr V-Max
Ek wil nie graag ladings gee nie a.g.v. anspreeklikheid t.o.v. ladings dupliseer in ander gewere. My tromsnelheid is 3300 fps met die 110 gr V Max gelaai met S321 in 26" loop 12" twist.
Ek kon nie met S341 of S335 die gewenste spoed kry nie. Omrede die koeeltjies so kort is het hulle 'n swak BC en moet dus vinnig gelaseer word om tot hul reg te kom. Teen die spoed wat ek hul laai werk hul baie goed en is baie akkuraat. Ek het gedink omrede die koeeltjie so vinnig deur die lug gaan wind drift min sal wees, tog was en aangenaam veras om te sien dat dit dieselfde is as 'n 155 PMP Match koeel teen 2800fps. Die trajek is aansienlik platter.
Ek kon nie met S341 of S335 die gewenste spoed kry nie. Omrede die koeeltjies so kort is het hulle 'n swak BC en moet dus vinnig gelaseer word om tot hul reg te kom. Teen die spoed wat ek hul laai werk hul baie goed en is baie akkuraat. Ek het gedink omrede die koeeltjie so vinnig deur die lug gaan wind drift min sal wees, tog was en aangenaam veras om te sien dat dit dieselfde is as 'n 155 PMP Match koeel teen 2800fps. Die trajek is aansienlik platter.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Danie,
Gebruik jy gewone primers of Magnum?
Dink die goed gaan lekker speel. Dankie Cassie.
Henk
Gebruik jy gewone primers of Magnum?
Dink die goed gaan lekker speel. Dankie Cassie.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Danie Lombard .243
Re: 308 met 110gr V-Max
@ Silent Hunting
Ek gebruik gewone CCI 200 std primers. Die kruit kolom is onder 50,0gr en dus is aansteking nie 'n probleem met std primers nie.
Ek gebruik gewone CCI 200 std primers. Die kruit kolom is onder 50,0gr en dus is aansteking nie 'n probleem met std primers nie.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Danie dankie! Hierdie is waarskynlik 'n dom vraag, maar as jy byvoorbeeld 45gr S321 in jou 26" 1-12 twist loop 308 gebruik en my loop is 24" 1-12 twist, gaan ek dan minder of meer kruit gebruik om dieselfde spoed as jy te kry?Danie Lombard .243 wrote: Ek wil nie graag ladings gee nie a.g.v. anspreeklikheid t.o.v. ladings dupliseer in ander gewere. My tromsnelheid is 3300 fps met die 110 gr V Max gelaai met S321 in 26" loop 12" twist.
Ek kon nie met S341 of S335 die gewenste spoed kry nie. Omrede die koeeltjies so kort is het hulle 'n swak BC en moet dus vinnig gelaseer word om tot hul reg te kom. Teen die spoed wat ek hul laai werk hul baie goed en is baie akkuraat. Ek het gedink omrede die koeeltjie so vinnig deur die lug gaan wind drift min sal wees, tog was en aangenaam veras om te sien dat dit dieselfde is as 'n 155 PMP Match koeel teen 2800fps. Die trajek is aansienlik platter.
Ek verstaan ook dat jy bang is vir aanspreeklikheid, maar kan jy minstens vir ons 'n begin lading gee?
Groete
Aim small, miss small
-
Roland65
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Tue Apr 10, 2012 8:30 pm
Re: 308 met 110gr V-Max
Cassie die twist op my .308 is 1:10.
-
Danie Lombard .243
Re: 308 met 110gr V-Max
Voor ek my .308 geweer laat herloop het na die lang loop het die geweer 'n 20" loop met 12" twist gehad. My vrou Yolandi het dieselfde .308 geweer as ek, ook 'n 20" loop maar haar geweer het die 10" twist. Ek het identieste koeels in albei gewere geskiet deur die chrono en vas verbaas om te sien dat die spoed dieselfe was.
Ek het gereken dat die 10" twist loop moes vinniger skiet as die 12" loop.
110gr lading met S321
Laai die 110gr koeel met 'n start load soos jy sal sien in die somchem boek met die ligste punt met S321.
Ek dink somchem se ligste punt lading is vir 'n 130gr. Gebruik dit as 'n weg trek punt en hou die spoed noukeurig dop en laai stadig meer todat jy jou gewenste spoed kry.
NB moet nooit iemand anders se spoed probeer dupliseer in jou geweer nie, soms gee 'n sekere geweer hoe tot gevaarlike druk voor daar 'n hoe spoed bereik word.
'n Geweer is soos 'n geelslang, 'n gentle man, hy waarsku jou voor hy jou gaan byt en jou gaan seer maak.
Kyk goed na die druk tekens.
Ek het gereken dat die 10" twist loop moes vinniger skiet as die 12" loop.
110gr lading met S321
Laai die 110gr koeel met 'n start load soos jy sal sien in die somchem boek met die ligste punt met S321.
Ek dink somchem se ligste punt lading is vir 'n 130gr. Gebruik dit as 'n weg trek punt en hou die spoed noukeurig dop en laai stadig meer todat jy jou gewenste spoed kry.
NB moet nooit iemand anders se spoed probeer dupliseer in jou geweer nie, soms gee 'n sekere geweer hoe tot gevaarlike druk voor daar 'n hoe spoed bereik word.
'n Geweer is soos 'n geelslang, 'n gentle man, hy waarsku jou voor hy jou gaan byt en jou gaan seer maak.
Kyk goed na die druk tekens.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308 met 110gr V-Max
Die loop lewe sal seker verkort word as jy hierdie kombinasie gereeld skiet?