Page 1 of 1
6MM Musgrave
Posted: Wed Nov 07, 2012 9:50 pm
by Charles.308
Weet iemand hoeveel verskillende modelle kry jy in n Musgrave 6mm sowel as aksies.Dan ook watter model isdie beter een????
Dankie
Charles
Re: 6MM Musgrave
Posted: Wed Nov 07, 2012 10:49 pm
by 243Songdaug
Op hoeveel verskillende Enfield aksies hulle gebou is kan ek jou nie se nie, maar wat ek jou we'll kan se is die beteres gebou op P14 aksies.
Ek het al 1 of 2 op K98 aksies raakgeloop en ook 2 gesien wat op fallingblok tipe aksies gebou is - hierdie gewere is ook bittergoed en baie meer akkuraat as die wat op Lee Enfield(ex 303 met die los magasyn) aksies gebou is.
Re: 6MM Musgrave
Posted: Mon Nov 26, 2012 9:10 am
by Daan Els
Musgrave het net op P14 en Lee Enfield 6mm gebou. Die rimmed Dop het dit moeilik gemaak op aksies wat nie daarvoor ontwerp was nie, maar ek glo daar is sekerlik op ander slotaksies ombouings gedoen.
Groete
Daan