Page 1 of 1

Stephensons - DUKE

Posted: Fri Nov 09, 2012 10:52 pm
by stephensonsknives
Goeie naand

Hier is twee redelike groot jagmesse wat ek uit 6mm Bohler N690 gemaak het.  Lem breedte is 40mm met flat grind.  Ek het op die een mes skaaphoring gebruik en die ander een Olifant been.

Ons begin ook van ons groot messe te graveer vir die toekoms, so ek glo vir volgende jaar gaan daar paar uitstaande messe wees. 

Groete

Re: Stephensons - DUKE

Posted: Mon Nov 12, 2012 11:06 am
by Swede
Great Knives, why the buffalo engraving when they are named after "Duke" :) :)

Re: Stephensons - DUKE

Posted: Mon Nov 12, 2012 10:59 pm
by stephensonsknives
good question - ask the client