Page 1 of 1

Beretta Gardone ou

Posted: Thu Nov 15, 2012 9:37 am
by Smirre
MOre
Die geweer is in goeie kondisie
Min geskiet

Wat kan ek betaal?

Dankie

Re: Beretta Gardone ou

Posted: Thu Nov 15, 2012 12:05 pm
by Frikkie Coetzee
Smirre

Wat kan ek vir n Toyota betaal?

Meer inligting word benodig. Model, toestand en graad as relevant.

Frikkie