Page 1 of 1
Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:21 am
by Reggie Gerber
Ek en my laaitie Matthew gaan gister uit skietbaan toe so 15h30.
Die plan was om n nuwe scope op die 308 inteskiet en so 17h00 op pad huis toe vir so uur bietjie Largemouths te target.
Maar soos dit gaan het die mannetjie so gekla dat ons toe eers by die dam verby ry.
Noodloos omte se ons was nooit skietbaan toe nie.
Matt het 8 mooi swartbass gevang en 3 verloor. Ek moes baklei om n kans te kry met sy stokkie en het self drie mooies gevang.
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:27 am
by BRNO (Pierre)
Lekker Reggie!!! Daar is darrem nike lekkerder as om so tyd met jou seun te spandeer nie. Myne is ook ses, amper sewe, hy gee weer nie sy pa n beurt met die .22 nie. Selfs geien as sy eie

.
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:30 am
by Lourens Potgieter
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:36 am
by matewis
Aitsa! Daar is darem min dinge so lekker as die bass loop! Maak my sommer lekker lus op die Vrydagoggend!
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:41 am
by Trevor
Die lekker van pa wees!
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 7:55 am
by Carl
Lekker! Mooi waters en voorreg om dit met hom te kan deel.
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 8:59 am
by Reggie Gerber
Dankie manne
Hy reel omtrent die naweke.
Vanmiddig kraaie gaan skiet en vanaand Jakkies
More weer visvang
Reggie
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:00 am
by matewis
Reggie Gerber wrote:
Dankie manne
Hy reel omtrent die naweke.
Vanmiddig kraaie gaan skiet en vanaand Jakkies
More weer visvang
Reggie
Kla jy of bregg jy!
Jy maak hom reg groot. Geniet dit!
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 9:21 am
by Reggie Gerber
Fyn brag swaer
Reggie
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Fri Nov 16, 2012 11:30 am
by PITSMIT
moooi klein matthew
reggie dis darm prysloos maat baie geluk die mannetjie straal sommer van genoegdoening
geniet hulle terwyl hulle klein is dan is die skiet budget ook nog klein hoe groter hulle raak hoe groter raak die budget
groete
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Mon Dec 03, 2012 9:04 pm
by BLOUVALKIE
geluk mathew dis n mooi bass daai mens moet kan visvang en skiet in die lewe
Re: Matthew (6) hou pappa van die skietbaan af
Posted: Mon Dec 03, 2012 9:07 pm
by johnny
Mooi Mathew
Ja as jou pa nie sy eie stok het nie moet hy sy kans afwag
groetnis
Johnny