Page 1 of 1

Taxidermy

Posted: Sun Nov 18, 2012 8:31 am
by Legends Africa Taxidermy
Dag se aan almal hier, wil julle graag vertel van Legends Africa Taxidermy(pty).
Wat nou al n jaar bestaan, ons is 12km van die N1, en 20km van die N4 op die ou Warmbad pad (R101)
Ons voltooings tydperk is as volg.
Dip & pack 2-3 maande.
Full en Shoulder mounts 4-6 maande.
Action mounts 6-8 maande, afhangende van die groote.
Ten volle goed gekeur vir all in & uitvoer van trofees.
Kontak ons gerus vir 2013 se pryslys.
012 545 4125

Re: Taxidermy

Posted: Sun Nov 18, 2012 11:36 am
by BoogJagter111p
Dagse en welkom hier!! Die klaar maak tye lyk goed, stuur asb vir my pryslys aan na manie111p@yahoo.com

Groete
Manie

Re: Taxidermy

Posted: Sun Nov 18, 2012 11:47 am
by Legends Africa Taxidermy
Dag se Manie ,

Het vir jou gestuur, laat weet as jy nie gekry het nie.

Baie dankie

Marius

Re: Taxidermy

Posted: Sun Nov 18, 2012 2:33 pm
by BoogJagter111p
Het hom gekry dankie!