Page 1 of 1
Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:00 am
by Legends Africa Taxidermy
Dag se, wat dink julle van die rugmount?

Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:04 am
by Marc
Legends Africa Taxidermy wrote:
Dag se, wat dink julle van die rugmount?
Amazing

Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:15 am
by Vlakvark
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:42 am
by Jakkalsgat
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:44 am
by BRNO (Pierre)
Marc wrote:
Legends Africa Taxidermy wrote:
Dag se, wat dink julle van die rugmount?
Amazing
+1. baie mooi rug.
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:46 am
by Legends Africa Taxidermy
Jakkalsgat wrote:
Nou wat beteken dit ?
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:48 am
by BRNO (Pierre)
Legends Africa Taxidermy wrote:
Jakkalsgat wrote:
Nou wat beteken dit ?
Ons spot sommer so bietjie. ons kan nie die foto erens sien nie. As jy nie regkom nie, email dit vir my dan sal ek dit vir jou opsit.
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:49 am
by Jakkalsgat
Is sy kleur nie dalk bietjie blou nie
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Nov 18, 2012 10:54 am
by Legends Africa Taxidermy
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Legends Africa Taxidermy wrote:
Jakkalsgat wrote:
Nou wat beteken dit ?
Ons spot sommer so bietjie. ons kan nie die foto erens sien nie. As jy nie regkom nie, email dit vir my dan sal ek dit vir jou opsit.
Wat ia jou e-mail Pierre?
dan maak ek so vir jou dankie.
Re: Lion rugmount
Posted: Mon Nov 19, 2012 11:41 am
by BRNO (Pierre)
[img width=560 height=420]
http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... Medium.jpg[/img]
Daar is hy nou

.
Ek is tog so verlig dat ek dit ook nou reg gekry het

Re: Lion rugmount
Posted: Thu Dec 06, 2012 7:58 pm
by Legends Africa Taxidermy
Nou kom die groot vraag.
Hoeveel dink julle manne sal so n Rug mount kan verkoop word??
Re: Lion rugmount
Posted: Thu Dec 06, 2012 8:15 pm
by grumpy
Re: Lion rugmount
Posted: Thu Dec 06, 2012 11:00 pm
by Jakkalsgat
Sal jou lag lag R 500 gee

Re: Lion rugmount
Posted: Thu Dec 06, 2012 11:17 pm
by Legends Africa Taxidermy
Jakkalsgat wrote:
Sal jou lag lag R 500 gee
Ou Jakkalsgat, jys n regte grap gat..lol
Ons het die een vir R45 000 verkoop...
Re: Lion rugmount
Posted: Thu Dec 06, 2012 11:47 pm
by Jakkalsgat
Marius
Goeie werk, so jy gaan lekker xmas hou
Groete
Jaco
Re: Lion rugmount
Posted: Fri Dec 07, 2012 7:24 am
by Legends Africa Taxidermy
Hahah nee ou Jakkalsgat.
Dit is nie vir ons nie... was vir die klient..
Re: Lion rugmount
Posted: Tue Dec 11, 2012 4:50 pm
by stan man
vir daardie prys kan ek n regte mat koop.

damm!! maar n katjie kan duur raak. ek dink ek moet n rooikat op groei hormone sit. dalk kan ek dan ook soslagyster bekostig.
Re: Lion rugmount
Posted: Wed Dec 12, 2012 5:52 pm
by Legends Africa Taxidermy
Stan man....
Ja nee kyk ek sal dit ook nie betaal nie lol
Maar dis vir die buitelanders wat die mooi goed soek..
Hoop dit gaan goed daar met julle?
Ja dink nie die steriods gaan so lekker werk nie lol
Re: Lion rugmount
Posted: Sun Dec 16, 2012 8:38 pm
by Gert Odendaal
Ek kan nou wel nie R45 000 vir so `n "rugmount " betaal nie...maar wat sal so `n "rugmount" van my hond kos? As hy die dag dood neer slaan wil ek hom so gou as moontlik by ` n taksidermis uitkry...so `n mooi vel mag nie verlore gaan nie....dit sal erge mors wees...
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013685.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013683.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013682.jpg
http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013680.jpg