Page 1 of 1
Kudu shoulder mount
Posted: Mon Nov 19, 2012 7:56 am
by Legends Africa Taxidermy
Re: Kudu shoulder mount
Posted: Mon Nov 19, 2012 8:42 am
by Jakkalsgat
Marius
Mooi werk, lyk my jy het nou die emmer onder die knie.
Groete
Jaco
Re: Kudu shoulder mount
Posted: Mon Nov 19, 2012 8:44 am
by Legends Africa Taxidermy
Baie dankie Jaco,
Ja as dit nie vir jou was nie, sou ek jou weer gevrae het om fotos te laai ha ha
Weer eens baie dankie en Bly die Forum is so behulp saam..
Re: Kudu shoulder mount
Posted: Mon Nov 19, 2012 8:50 am
by Marc
Jakkalsgat wrote:
Marius
Mooi werk, lyk my jy het nou die emmer onder die knie.
Groete
Jaco
Ja n?e nou kan hy maar laat waai
Lyk na goeie werk Marius, sien uit om van jou ander te sien