Page 1 of 1
My eerste mount..
Posted: Mon Nov 19, 2012 12:05 pm
by Legends Africa Taxidermy
Re: My eerste mount..
Posted: Mon Nov 19, 2012 12:09 pm
by johnny
Baie mooi
groetnis
Johnny
Re: My eerste mount..
Posted: Mon Nov 19, 2012 12:12 pm
by Legends Africa Taxidermy
johnny wrote:
Baie mooi
groetnis
Johnny
Baie dankie Johnny... my venoont het my mooi geleer..
Groete
Marius
Re: My eerste mount..
Posted: Tue Nov 20, 2012 9:15 pm
by theedge
Baie netjies
Re: My eerste mount..
Posted: Tue Nov 20, 2012 9:35 pm
by Marc
Spesiale bok ook, lyk goed

Re: My eerste mount..
Posted: Wed Nov 21, 2012 7:03 am
by Legends Africa Taxidermy
Marc wrote:
Spesiale bok ook, lyk goed
Baie dankie, ja nee kyk dis nie elk dag wat jy so een kry nie ..
Re: My eerste mount..
Posted: Wed Nov 21, 2012 7:40 am
by Trevor
Lyk baie goed

Re: My eerste mount..
Posted: Wed Nov 21, 2012 11:59 am
by Legends Africa Taxidermy
Trevor wrote:
Lyk baie goed
Baie dankie Trevor....wardeer dit.
Re: My eerste mount..
Posted: Sat Nov 24, 2012 7:32 am
by Gert Odendaal
L.A.T
Ek het altyd gewonder watse werk dit behels om so `n mooi trofee, vandat die vel ontvang is tot die trofee teen die muur hang...is dit moontlik om stap vir stap met fotos te verduidelik hoe die hele proses verloop?
As jy `n skakel opsit is ek seker baie manne sal dit volg...sommiges van ons wil graag `n trofee teen sy muur he, maar volgens my is dit te duur...omdat ek nie regtig weet wat dit behels om `n trofee te vervaardig nie...
Re: My eerste mount..
Posted: Sat Nov 24, 2012 8:34 pm
by MichielC
As jy `n skakel opsit is ek seker baie manne sal dit volg...sommiges van ons wil graag `n trofee teen sy muur he, maar volgens my is dit te duur...omdat ek nie regtig weet wat dit behels om `n trofee te vervaardig nie...
[/quote]
+1
Baie mooi trofee daardie