Page 1 of 1

AIR ARMS TAKE DOWN

Posted: Wed Nov 21, 2012 6:11 pm
by bullseye
Naand manne
Ek soek graag raad ek kan n air arms take down in die hande kry met duiksilinder en alle bybehore .Is dit n goeie windbuks ,akkuraatheid,diens,duursaamheid ens.?Die prys is R13000.
Help asseblief ek wil nie n fout maak nie.Hoe ver sal ek byvoorbeeld n bosduif kan dood.
Groetnis
Bullseye.

Re: AIR ARMS TAKE DOWN

Posted: Wed Nov 21, 2012 6:31 pm
by fanie17
Maak net seker wat sy nuwe prys is.Daar is n wet in England dat n wind geweer nie vineger as 800vts mag skiet nie van die gewere is gestel om net dit te kan doen.Ek het n fx hy kom fan Frankryk en het n Walter loop op wat op n taper gesny is kan1200vts skiet en is ongelooflik akuraat,ek skiet fisante en tarentale met hom
Groete
Fanie

Re: AIR ARMS TAKE DOWN

Posted: Thu Nov 22, 2012 11:07 am
by bullseye
Dankie vir die uitstekende raad!!!!!!!!!!!!!

Re: AIR ARMS TAKE DOWN

Posted: Thu Nov 22, 2012 12:01 pm
by JTM
Gesels met Louis by Airgunwarehouse. Hulle is die amptelike agente vir Air Arms en ook FX lug gewere en kan jou alle inligting oor die TDR gee.

Air Arms gebruik ook Lothar Walther lope op hulle lug gewere en ook voer hulle na Suid Afrika hulle FAC (Ho? krag) modelle uit. Ek kan net nie onthou of die TDR ook in FAC beskikbaar is nie. Die probleem met die TDR is dat die lug silinder kapasiteit maar klein is en dus gaan jy nie baie skote per fulling uitkry nie. Veral teen ho?e krag vlakke.

FX se Verminator is ook 'n lekker kompak geweertjie om na te kyk en skiet nogal lekker hard.

Re: AIR ARMS TAKE DOWN

Posted: Thu Nov 22, 2012 4:56 pm
by bullseye
baie dankie JTM vir terugvoering.