FX5 Speakers
Posted: Thu Nov 22, 2012 6:02 am
My FX5 se klanke begin so snaaks klink-eers gedog die herlaaibare batterye begin gaan maar toe kom ek agter dis die voorste speaker.Gelukkig is die agterste speaker nog reg.
Het enigiemand dalk 'n idee of daar speakers is wat pas wat ek kan gebruik om weer in te sit of moet ek 'n nuwe speaker invoer.
Henry
Het enigiemand dalk 'n idee of daar speakers is wat pas wat ek kan gebruik om weer in te sit of moet ek 'n nuwe speaker invoer.
Henry