Page 1 of 1
Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Thu Jul 01, 2010 3:40 pm
by Francois Marais
25-06 links hier...
Re: Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Mon Oct 11, 2010 10:39 pm
by Thoei
Nou Manne
Is daar niemand wat met 25-06 skiet?
My lading: 365/48 met 110 grain Nosler accubond punte.
Groette Thoei
Re: Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Tue Oct 12, 2010 7:43 am
by Geno
Thoei,
Ek wag vir my 25-06 lisensie. Hoe vinnig stap die accubonds uit jou roer uit?
Groete,
Eugene
Re: Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Tue Oct 12, 2010 10:16 pm
by Raven
Thoei,
My ladings is S365, 50.8gr, Nosler BT Hunting 100gr.
S365, 51.1gr Sierra Pro Hunter Spitzer 100gr.
Dit is my lading vir my geweer.
Raves
Re: Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Tue Oct 12, 2010 11:10 pm
by Thoei
Hi ek het nog nie gekyk nie ma skat dit moet rondom 3200/3400 wees.
Ma ek met se hulle loop doeksag.
Groette Thoei
Re: Links na Herlaai Data vir 25-06 Remington
Posted: Wed Oct 13, 2010 9:56 pm
by Raven
My gemiddelde op 100gr is nou 3350fps.
Raven