Koeie te koop
Posted: Mon Nov 26, 2012 1:51 pm
Middag manne, ek het 34 bonsmara en 3 bonsmara x drakensberger koeie, wat by beefmaster stoetbulle geloop het, waarvan 27 klaar gekalf het en 10 binne volgende 2 weke gaan kalf. 19 is slyt en 18 4 tand - volbek. R8 000 stuk as almal vat. Dankie Ben 072792634agt