Garmin GPS V - Hy het nuwe huis gekry.
Posted: Thu Nov 29, 2012 7:09 am
Hi Daar
Ek het die GPS Garmin V met computer draad en kar (sigaret aansteker) laaier. Daar is ook n clip wat
lyk of jy hom met dubble sided tape kan vas plak wat dan die GPS vas hou. Die GPS kan dan weer maklik
verwyder word uit die clip. Ek het geen software of n idee of hy nog werk nie en hou oud hy is nie.
Lees maar op oor hom en laat weet my as iemand dalk belang stel. PM my dan gooi ek hom in die pos.
[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/GPS.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... /Drade.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... PSClip.jpg[/img]