Page 1 of 1
Buffalo shoulder mount, for our Canadian client.
Posted: Thu Nov 29, 2012 7:49 pm
by Legends Africa Taxidermy
[img width=360 height=480]
http://i1341.photobucket.com/albums/o75 ... 25/001.jpg[/img][img width=360 height=480]
http://i1341.photobucket.com/albums/o75 ... 25/002.jpg[/img]
Mounted by JJ Steyn from Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
Re: Buffalo shoulder mount, for our Canadian client.
Posted: Wed Dec 05, 2012 11:11 am
by RUPERT
Wat is al die merke of streepe voor?
Re: Buffalo shoulder mount, for our Canadian client.
Posted: Thu Dec 06, 2012 5:23 pm
by WingsandThings
as ek namens marius en Jj kan antwoord. Dit is karton wat gebruik word om die vel in posisie te hou teryl die gom droog word. Dit maak die verskil tussen hoeveel detail daar op die einde sigbaar gaan wees.
Re: Buffalo shoulder mount, for our Canadian client.
Posted: Thu Dec 06, 2012 7:51 pm
by Legends Africa Taxidermy
WingsandThings wrote:
as ek namens marius en Jj kan antwoord. Dit is karton wat gebruik word om die vel in posisie te hou teryl die gom droog word. Dit maak die verskil tussen hoeveel detail daar op die einde sigbaar gaan wees.
Baie dankie Surina, lol
en dis wat ek ook sou gese het..
Re: Buffalo shoulder mount, for our Canadian client.
Posted: Thu Dec 06, 2012 7:53 pm
by Legends Africa Taxidermy
RUPERT.
Ek wil ook net, dan by se nou sien julle manne ook daar buite hoe dit gedoen word, wat ons as Taksidermist al aanvang met julle mounts LOL.