Page 1 of 1

Nag/skiet lig

Posted: Sun Dec 02, 2012 12:26 pm
by Cobus(Cobb)
Ek kan vliegtuig "landing lights" ry vir mooi prys, 100W 12 V....
Baie klein en lig, so 3 duim in deusnee...skyn 'n koekhou..

Is dit moeite werd om van hom 'n skietlig te maak of "re invent" ek weer die wiel?

Cheers

Re: Nag/skiet lig

Posted: Sun Dec 02, 2012 12:54 pm
by tripodmvr
As jy hom prakties kan monteer behoort hy mooi te werk.

Re: Nag/skiet lig

Posted: Sun Dec 02, 2012 1:37 pm
by Gerhard
Kan jy n dimmer op hom sit?

As jy hom bo op n scope kan monteer met boertjie se mount behoort dit dalk mooi te werk...

Re: Nag/skiet lig

Posted: Sun Dec 02, 2012 2:13 pm
by Cobus(Cobb)
Ek sal maar moet kyk of 'n dimmer sal werk....behoort seker te kan..

Ps Gerard, met Coenie gepraat gistraant, vir hom ges? hy moet jou "skiet" gee sodat jy daai Gauteng kurses kan begin reel.... ;) ;)

Cheers

Re: Nag/skiet lig

Posted: Sun Dec 02, 2012 2:20 pm
by Gerhard
Cobus(Cobb) wrote: Ek sal maar moet kyk of 'n dimmer sal werk....behoort seker te kan..

Ps Gerard, met Coenie gepraat gistraant, vir hom ges? hy moet jou "skiet" gee sodat jy daai Gauteng kurses kan begin reel.... ;) ;)

Cheers
Hahaha

CJ gaan net lag....

Is nog buig en bars tot die 15de toe.

Dan plat dinge so n klein bietjie af.