Page 1 of 1

Caspar Aryaga

Posted: Tue Dec 04, 2012 10:32 pm
by Fluffa
Hallo,

Ek kry nerens enige info oor die Caspar Aryaga 12 boor haelgeweer nie. Is ek al een in die hier en nou wereld wat so 'n geweer besit?

Ek sal graag meer oor die herkoms van die geweer en andere se wedervaringe wil weet indien moontlik.

Groete

Fluffa

Re: Caspar Aryaga

Posted: Wed Dec 05, 2012 6:37 am
by tripodmvr
Lyk my jy sal fotos van die inskripsies op die geweer moet plaas sodat ons 'n beter idee kan kry van wat jy het. As jy sukkel kan jy vra dat iemand anders dit vir jou plaas.