Page 1 of 1

Verskeie handwapen doppe

Posted: Thu Dec 06, 2012 2:28 pm
by BRNO (Pierre)
Ek het die volgende onderskeie doppe beskikbaar. Ek het by n man by n skietbaan n lot 9mm doppe oorgekoop, en toe is die lot ook daar tussen in. Posgeld vir die persoon wat dit oorneem, of ek is in Pta Oos indien jy dit wil optel

40 * 45 Auto
45 * 40 S&W
60 * 9mm short
60 * .38 Spesial (hierdie is my eie doppe wat slegs een keer gewerk het)

Stuur maar pm of email.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Thu Dec 06, 2012 2:33 pm
by VdWalt
Ek soek asb die .38 doppe.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:24 pm
by BRNO (Pierre)
BRNO .06 (Pierre) wrote:Ek het die volgende onderskeie doppe beskikbaar. Ek het by n man by n skietbaan n lot 9mm doppe oorgekoop, en toe is die lot ook daar tussen in. Posgeld vir die persoon wat dit oorneem, of ek is in Pta Oos indien jy dit wil optel

40 * 45 Auto
45 * 40 S&W
60 * 9mm short
60 * .38 Spesial (hierdie is my eie doppe wat slegs een keer gewerk het)

Stuur maar pm of email.
Ek het weer n lot doppe opgetel verlede week by die skietbaan. Indien jy belangstel is hulle gratis, maar posgeld is vir jou eie sak, of kom tel dit op by my huis in Moreleta Park.

58 * 45 Auto
10 * 300 Win mag (S&B en Hornady gemeng)
65 * 9mm short
50 * 40 S&W

Laat weet maar sommer hier op die draad indien jy belangstel.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:26 pm
by Arnold
Kan ek asb die 45 en 300 Win mag doppe kry

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:29 pm
by BRNO (Pierre)
Arnold wrote:Kan ek asb die 45 en 300 Win mag doppe kry
Hulle is joune Arnold. PM my jou details, dan stuur ek dit. Sal laat weet wat die koste is.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:32 pm
by Arnold
Baie dankie, die details is reeds oppad.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:34 pm
by gillie
Pierre, hou asb vir my die .40 S&W, ek kom die naweek daar verby. Sal jou pm met my details indien hulle nog beskikbaar is.

Dankie

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:35 pm
by BRNO (Pierre)
gillie wrote:Pierre, hou asb vir my die .40 S&W, ek kom die naweek daar verby. Sal jou pm met my details indien hulle nog beskikbaar is.

Dankie
Regso Gillie. Laat weet maar met jou besonderhede.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 4:00 pm
by grumpy
Pierre, mag ek vra vir die.45 doppe as en as daar .38 doppe is ook?

Dankie

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jun 18, 2013 4:21 pm
by BRNO (Pierre)
grumpy wrote:Pierre, mag ek vra vir die.45 doppe as en as daar .38 doppe is ook?

Dankie
Grumpy
Jy mag vra, maar al die doppe is reeds geneem.
Groete
Pierre

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Mon Jul 01, 2013 9:34 am
by Hilux01
Pierre

Ek het n vriendd alk in daai 9mm short dopp sal belangstel
Is hulle steeds beskikbaar?
Ek kan reel dat vriend van my dalk daar by jou optel - hy bly daar naby jou

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Mon Jul 01, 2013 1:51 pm
by BRNO (Pierre)
Hilux01 wrote:Pierre

Ek het n vriendd alk in daai 9mm short dopp sal belangstel
Is hulle steeds beskikbaar?
Ek kan reel dat vriend van my dalk daar by jou optel - hy bly daar naby jou
Henk, ek is jammer, hulle is reeds geneem.

Re: Verskeie handwapen doppe

Posted: Tue Jul 02, 2013 7:12 am
by Hilux01
Doodreg dankie Pierre