Bosvarke laas Saterdag....
Moderator: Global Moderator
- marno
- Hero Member
- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
- Location: Johannesburg
Bosvarke laas Saterdag....
So laas Saterdag is ek saam met Christiaan hulle Marble Hall toe om te gaan kyk vir 'n bosvarkie. Daai mense het erg skade in die mielies. Hulle het nou al tot elektriese drade om die mielies maar moenie dink dit keer die varke nie.
Ons het toe twee gekry. Kon 3 gehad het as ek een op so 100m in die hardloop kon raak skiet met die oop vesier. hahahaha
Was baie lekker maar ek het besef baie mense het 'n verkeerde indruk oor bosvarke jag met die honde tot hulle saam gaan en sien hoe dit werk.
In die eerste plek is die jag baie goed ge-organiseerd. Almal het radio's so is ten alle tye bewus van wat aangaan. Almal het helder pad werker baadjies aan sodat jy mekaar kan sien. Niemand skiet binne die land in nie, jy skiet net buite toe en weg van die land af.
Die honde verskeur nie die varke nie, hulle jaag hulle basies net uit die land. Hulle sal hulle vas keer ook.
Die honde is bitter goed opgelei en het ook GPS collars sodat jy hulle kan "track" indien nodig.
Ek is dood seker dit is een van die effektiefste maniere om bosvarke te jag wat so skade maak in die mielies.
Dit was my eerste keer op so 'n jag en ek sal defnitief weer gaan.
Die adrenalien pomp nogal kwaai. Daai honde is dood stil tot die spoor warm raak dan begin hulle lekker blaf en huil dan weet jy hier kom dit nou. Jy weet nie waar daai vark gaan uit breek nie so dit is lekker opwindend.
Nou ja, ek het nou genoeg geskryf. Kan nie wag vir die volgende jag nie.
Was twee mooi varke. Sal later 'n beter foto opsit.
Groete
Marno

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- vlakvark1
- Hero Member
- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
- Location: Lydenburg. Mpumalanga
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Mooi varke
. Ja as die bosvarkjag eers gebyt het dan wil n man nie ophou nie

vlakvark en bosvark Bvk
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4769
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Raak ek nou baie jaloers daardie sog is groter as die jong beer sien ek. Lekke vleis ook.
http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRpgClOMRgtMLUJgYrxdJ_jfPIkRhooBOn3FJixUmtUV5NKjUuQ
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
- marno
- Hero Member
- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Ja gits Frederik, daai sog was werklik 'n groot een...
Maar ek sal ook moet begin draf en oefen vir die volgende jag. Hahahaha
Mens moet fiks wees. Ek het amper gevrek toe ek agter een vark aan hardloop.
Maar ek sal ook moet begin draf en oefen vir die volgende jag. Hahahaha
Mens moet fiks wees. Ek het amper gevrek toe ek agter een vark aan hardloop.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- marno
- Hero Member
- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Hier is nog so 2 foto's.
Een is van die skade wat die varke maak en die ander een is ons groepie wat gejag het.
Een is van die skade wat die varke maak en die ander een is ons groepie wat gejag het.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- Marc
- Hero Member
- Posts: 5967
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- Location: Vaalpark Sasolburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Aaitsa, mooi gemaak 
Prima pot vleisies daardie, ek is gelukkig nie die tiepe wat jaloers word as ander goeters doen wat ek nie kan nie

Prima pot vleisies daardie, ek is gelukkig nie die tiepe wat jaloers word as ander goeters doen wat ek nie kan nie

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kobus de Kock
- Newbie
- Posts: 12
- Joined: Thu Dec 06, 2012 2:21 pm
- Location: Middelburg MP
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Marno,
Gee hulle hel...
Groete
Gee hulle hel...
Groete
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Ou marno ek moet darm se daai ou wat links voor sit met die oranje hoed lyk soos n masjien bosvarkjagter
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- marno
- Hero Member
- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
HAHAHAHA!! Ja ou Christiaan. Ek weet nie of hy 'n masjien bosvark jagter is nie maar hy kan hardloop agter 'n vark aan. LOL
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
So slaan n kwaai sog n bosvark spoorhond
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4769
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Arme hond hoop die vark is dood.
http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRpgClOMRgtMLUJgYrxdJ_jfPIkRhooBOn3FJixUmtUV5NKjUuQ
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Gelukkig is die sog toe geskiet. Maar sy was goed bedonnerd
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Dis reg sal by die manne hoor
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Haha. Ja party manne het dit al probeer maar koelgewere werk maar die beste. Baie keer dan keer die honde die vark vas"bay". Dan kan jy nie met haelgeweer skier nie want jy moet passop vir die honde. Partykeer hardloop die varke ook maar wyd so dan kort jy bietjie n roer wat oor n afstand kan gooi. As die honde die varke vaskeer dan steek j sommer hulle met die mes. Ja ons hou die vleis en verkoop dit en die boere gooi vir ons diesel. Amper soos die jakkals manne. Dit kos n paar rand om 18 honde te voer en veearts kostes en so aan
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4769
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Bosvarke laas Saterdag....
De Beer in watter area skiet julle die varke vir die boere ?
http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRpgClOMRgtMLUJgYrxdJ_jfPIkRhooBOn3FJixUmtUV5NKjUuQ
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Frederik ons skiet marble hall groblersdal settlers nylstroom meestal.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
- Frederik
- Hero Member
- Posts: 4769
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Location: Pretoria
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Darem nie sover van PTA nie maar ek moet eers fiks word voor ek daaran dink om te vra om saam te kom.
http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRpgClOMRgtMLUJgYrxdJ_jfPIkRhooBOn3FJixUmtUV5NKjUuQ
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Ons het so twee weke een van ons honde verloor. Die bosvarkpak in die spilpunt het in 3 groepe opgesplit en die honde het verdeel. Die honde met die gps leibande kon ons maklik weer kry. Ons het die oggend half 6 begin jag. 20:47 het ons die laaste twee honde gekry maar ons een jack russel (Jojo) was nerens te vind nie. Ons iw die volgende oggend trug n het wmper heeldag gesoek. Maar ou jojo was weg. Al die plaaswerkers in die omgewing is n bosvark belowe vir die een wat die hond vind. 5 dae later is jojo gevind 18 km vanwaar ons begin jag het. Sy is nou bietjie uit die bosvarkpak om te herstel maar sy wil net saam gan jag. Na 5 dae was sy nogsteeds bly om haar baas te sien. Wat n hond!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
-
- Hero Member
- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Beer
Jy moet asb laat weet as jy jagters nodig het ek en my twee jag seuns wil graag bosvark jag! Prt is nie so ver waar julle jag!
Groete
Marius
Jy moet asb laat weet as jy jagters nodig het ek en my twee jag seuns wil graag bosvark jag! Prt is nie so ver waar julle jag!
Groete
Marius
- Geno
- Administrator
- Posts: 13278
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Yster van 'n hond!De beer wrote: 5 dae later is jojo gevind 18 km vanwaar ons begin jag het. Sy is nou bietjie uit die bosvarkpak om te herstel maar sy wil net saam gan jag. Na 5 dae was sy nogsteeds bly om haar baas te sien. Wat n hond!!!
Chrisjan, jy het my nommer. Ek het plase rondom Settlers. Laat weet, dan wys ek jou hoe 'n vet man kan hol agter 'n vark aan! (Dis nou jy, nie ek nie!

Goed, beter, 6millimeter!
-
- Hero Member
- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Arme vark!!!!
- De beer
- Full Member
- Posts: 127
- Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am
- Location: Johannesburg
Re: Bosvarke laas Saterdag....
Geno jy moet sien hoe lyk ek nou na paar weke se aanhol agter varke aan. Lean en mean. En ek skiet nog raak ook na al die gehardloopery. Ek bel jou bietjie laterGeno wrote: Yster van 'n hond!
Chrisjan, jy het my nommer. Ek het plase rondom Settlers. Laat weet, dan wys ek jou hoe 'n vet man kan hol agter 'n vark aan! (Dis nou jy, nie ek nie!)
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm