Page 1 of 1

SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 8:14 am
by MONTIE
I have a Bernadelli double barrel(105years old).  Where can I have new springs made. The old ones cannot fire every time anymore.MONTIE

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 9:14 am
by MONTIE
Hoe moet ek daarna kyk? Ek het nie kennis daarvan nie.Montie

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 9:46 am
by tripodmvr
Lyk my jy sit met skote wat nie afgaan nie en Piet s? dit kan of die slagpen of die vere wees. As jy dan nie kennis het nie en die geweer is so oud sal jy dit na 'n kundige geweersmid moet neem om dit na te gaan en 'n oplossing voor te stel. Vere vir ou gewere is bykans onbekombaar - kyk of jy nie iets soortgelyks by winkels kan opspoor wat boude en moere of soortgelyks verkoop nie. Andersins sal vere gemaak moet word.

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 9:49 am
by MONTIE
Ek sal verkies om nuwes te laat maak .  MAAR WAAR?

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 10:03 am
by Geno
MONTIE wrote: MAAR WAAR?
www.numenor.co.za

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 10:37 am
by MONTIE
Baie dankie.  Gaan hulle kontak.

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Thu Dec 20, 2012 7:47 pm
by Ralph Badenhorst
Hi Montie

Stuur vir my n voorbeeld van die veer more, ons cnc masjien kan dit vir jou uitsny in n paar minute.

Groete

Ralph jr.

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Fri Dec 21, 2012 3:44 pm
by MONTIE
Hallo Ralph,  Ek kontak jou in Jan. Dan terug in TVL. Is bereid om na jou te ry. Bly in Boksburg. Montie  0834573939

Re: SHOTGUN FIREPIN SPRINGS

Posted: Fri Dec 21, 2012 4:10 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie Montie

My pa het my nounet gese. Hoor van jou in Januarie, sal solank n toetsmodel sny

Geseende kersfees

Ralph jr.