Page 1 of 1

Chineese fietse

Posted: Fri Dec 28, 2012 8:04 am
by vergund
Moet nooit vir jou een van daardie skreefies oog goeters kry nie. Ek het wel 2 van hulle wat my redelike diens gee maar hulle vergelyk nie naastenby in kwaliteit met die bekende fietse nie.