My jag hond is ontsteld
Posted: Fri Dec 28, 2012 7:24 pm
My hond purdy het my vandag gebelĀ by die werk sy is baie ontsteld oor zuma se uitlatings oor honde
Sy se sy sal ook nie agter op die cruiser ry nie
Sy se sy sal ook nie agter op die cruiser ry nie