Musgrave uittrekker
Posted: Sat Jan 05, 2013 6:58 pm
Middag manne.
Ek het n Musgrave RSA aksie in .243 (Vrystater), en die uittrekker lol. Hy trek die die doppe ten volle uit nie, omtrent net tot waar die "loading ramp" begin dan moet jy die dop/rondte met die voorvinger uithaal, ek het die uitrekker vervang met een van Thor en dit doen nogsteeds dieselfde, enigiemand anders al die probleem ondervind en n oplossing gekry?
Groete
Andre007