Page 1 of 1

Ngulube Taxidermie - 2013 pryslys

Posted: Tue Jan 08, 2013 5:00 pm
by egenis
Hallo julle

Ek het die nuwe pryslys vir ons "taksidermie afdeling" gelaai. So gaan loer maar en beplan solank iets vir daai oop kol teen die muur aan mamme se kant van die kamer.

http://www.stealthadventures.co.za/Taxidermy.aspx

Groete