Page 1 of 1

Kalahari rooi duine jag plek gesoek

Posted: Sat Jan 12, 2013 4:54 am
by jacojrdn
Dagse manne

Ek is op soek na n jag plek waar n man bietjie in die rooi duine kan gaan skiet. Ons sal seker so 8 manne wees en akkomodasie is nie n groot probleem nie, ons verkies om te kamp.

Laat weet asb as julle kontakte het.

Jaco

Re: Kalahari rooi duine jag plek gesoek

Posted: Sat Jan 12, 2013 6:02 am
by Monrique (SJ)
Jaco.

Kyk gerus na die onderwerp "Jagplek gesoek" daar is ook na jagplek in die Kalahari gesoek! Glo jy sal regkom.

Groetnis

Re: Kalahari rooi duine jag plek gesoek

Posted: Sat Jan 12, 2013 7:12 am
by jacojrdn
SJ

Het reeds daar gesoek, dit is waarom ek die nuwe pos begin het. Ons is spesefiek op soek na iets daar naby Askam, van Zylsrus.

Jaco

Re: Kalahari rooi duine jag plek gesoek

Posted: Sat Jan 12, 2013 7:48 am
by Jakkalsgat
Jakes

Ek myself jag nie daai area nie maar bel my grootmaat Tallies 082 822 6564, jy sal verseker met hom regkom, fluister net my naam vir hom en se sommer groete as jy met hom praat.

Groete
Jaco

Re: Kalahari rooi duine jag plek gesoek

Posted: Sat Jan 12, 2013 10:27 am
by jacojrdn
Jakkalsgat wrote: Jakes

Ek myself jag nie daai area nie maar bel my grootmaat Tallies 082 822 6564, jy sal verseker met hom regkom, fluister net my naam vir hom en se sommer groete as jy met hom praat.

Groete
Jaco
Dankie Jaco

Sal hom bel