Page 1 of 1
Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Mon Jan 14, 2013 5:08 pm
by Berg-Bewer
Re: Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Mon Jan 14, 2013 5:33 pm
by James Wilson
Sjoe dankie, ons jag baie koedoe in die NK, en ek kannie onthou wanneer laas was die seisoen so lank oop nie
Re: Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Mon Jan 14, 2013 8:38 pm
by Jakkalsgat
Jaco
Dankie vir die skakel, ek waardeer.
James
Ja as nou mooi dink is hy 30 dae langer as verlede jaar maar ek moet se dit is nie vir my snaaks nie, as ek maar net ding hoe baie koedoes ons verlede jaar al by ons gehad het moes dit kom.
Geniet hom
Groete
Jaco
Re: Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Tue Jan 15, 2013 10:00 am
by Chevvy SS
Manne, deel tog waar is koedoes in die Noord-Kaap en waar mens dit kan jag?
Re: Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Tue Jan 15, 2013 10:51 am
by Danie01
Ek het al gehoor van bosvarke in die Noordkaap, kry julle manne hulle want ek het nognooit een in Noordkaap gesien nie, maar ek sien jy kan hulle basies op enige manier asook enigetyd jag, is hulle dalk n uitheemse dier?
Vlakvarke is beperk tot 15, ek sal dink dat hul dit ook unrestricted sou maak, ons kry hul nou al in Britstown area ook en dit voorspel nie goeie dinge nie.
Ons sal moet begin om koedoes en vlakvarke te beheer, anders gaan daar nog baie slapelose nagte wees, veral tussen die prosopis en swarthakbome.
Groete
Danie
Re: Noord Kaap Jag Proklamasie 2013
Posted: Fri Feb 15, 2013 9:24 pm
by Berg-Bewer
Ek het laasjaar al Vlakvarke geskiet tussen VanWyksvlei / Brandvlei en Kenhardt? En sommer grotes. Marydale ook al van hulle geskiet!
Groete