Page 1 of 1

Pryse

Posted: Wed Jul 21, 2010 10:00 am
by 222
Wat vra mens die manne wat wil kom tarrentale jag op jou plaas? Werk dit soos by gewone jagters per dag of vra mens per vo?l?

Re: Pryse

Posted: Wed Jul 21, 2010 11:25 am
by Jagtersdok
Maak die eerste 10 verniet en daarna R20/ vo?l vir die groep. Dagfooi van R100/persoon

Re: Pryse

Posted: Thu Jul 22, 2010 11:59 am
by Andrew McLaren
Net so terloops as daar van aantal gejag word gepraat word: In meeste provinsies is daar 'n sg. "bag limit" op land en waterjagvoels. In die Vrystaat is dit 10 landjagvoels - insluitende gewondes wat weggekom het - per jagter per dag.

Jagtersgroete.

Andrew McLaren

Re: Pryse

Posted: Thu Jul 22, 2010 12:44 pm
by Mac
Been following your posts elsewhere, Andrew. Welcome to JARACAL, and please don't be shy to share your knowledge.

Regards,

Mac

Re: Pryse

Posted: Thu Jul 22, 2010 1:52 pm
by 222
Andrew

Dit wat jy nou vir my s? van die bag limit is vir my nuus, op my grond is daar al meer as dit per dag geskiet