Page 1 of 1

Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Fri Jan 18, 2013 6:44 pm
by egenis
Ok outjies, hier is die deal van 'n lifetime!!

Plek : Limpopo

Die volgende is beskikbaar:
18 koeie @ R22 000
18 bulle @ R72 000


(As jy dan 'n geregistreerde Stealth Adventures customer is kry jy dan sommer R2000 afslag op die deal.)


Die buffels kan met boog of geweer gejag word.

Vir meer details kontak asb Kobus by 082-854-5550



Ps - Mods - nie seker of die op die regte plek gepos is nie - skuif maar indien nodig

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Fri Jan 18, 2013 6:51 pm
by DWB
Eish, ek hoor hoe roep die 9.3 my daar in die kluis

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Fri Jan 18, 2013 6:53 pm
by egenis
DWB wrote: Eish, ek hoor hoe roep die 9.3 my daar in die kluis
:'(

Ek hoor hoe roep hy! Gaan haal maar uit, olie liggies en bel Kobus! Dan sal alles beter wees!

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Fri Jan 18, 2013 7:10 pm
by DWB
Hahahaha, ek wens!

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Fri Jan 18, 2013 7:57 pm
by Beer (Christo)
Ek hoor jou Deon,

Volgende jaar is die jaar!

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Wed Jan 30, 2013 10:27 am
by Sarel1959
Hi, as ek mag vra. Is dit skoon buffels?

Sarel

Re: Stealth Adventures - Buffel Sweepstakes!

Posted: Wed Jan 30, 2013 4:20 pm
by egenis
Hi Sarel!

Soos ek verstaan is dit naby Hoedspruit - so dis 'n rooi gebied. Soklink nie jy sal die vleis kan vat nie maar wel die kuip.

Maar gesels met Kobus(082-854-5550) hy sal jou die details kan gee...