Page 1 of 1
klank edit
Posted: Fri Jan 18, 2013 9:13 pm
by Cobus(Cobb)
Ek het so 3 sek haas klank van internet gedownload....met watter program kan mens dit edit alforens hy op foxpro gelaai word?
Ek luister
Cheers
Re: klank edit
Posted: Sat Jan 19, 2013 8:33 am
by Louis102
Cobus
Jy kan "Audacity" google en gratis aflaai v/d internet. Die program werk heel goed genoeg om klanke te edit.
Louis
Re: klank edit
Posted: Sat Jan 19, 2013 8:48 am
by Dawid
Cobus,
Moet saam Louis stem dat audacity heel lekker werk en dat jy sommer vir jou n combo of twee kan maak. Verseker net dat jou klanke eers MP3 is en die converter kan jy ook aflaai van die net.
Geniet jou redigering
Groetnis
Re: klank edit
Posted: Sat Jan 19, 2013 10:00 am
by Cobus(Cobb)
Dankie julle 2....
Dawid,sien ek jou by Mooihuil?