Page 1 of 1

Foxpro programeer

Posted: Sat Jan 19, 2013 5:11 pm
by Cobus(Cobb)
Ek het 24 klanke op 'n bestaande SD kaart en kan hom in 'n paar sekondes tussen die TX24 en Foxpro-caller programeer.
Ek het egter 'n ander "hitlist" gemaak, ook met 24 snitte van 000 tot 023, almal in MP3 formaat, maar vy weet, hy wil nie programeer nie, het al 'n 2e SD kaart probeer ook.
Enige ander voorstelle?

Cheers

Re: Foxpro programeer

Posted: Sat Jan 19, 2013 5:46 pm
by James Wilson
Cobus, ek het eem keer gesukkel met myne, en toeek die 00 verander na  01 toe, maw ek het van1-24 roeppe op, toe werk alles skielik. Hoop dit help

Re: Foxpro programeer

Posted: Sat Jan 19, 2013 5:57 pm
by smitjs
Cobus, dis bekend dat die naam van die mikroSD moet SP1 wees, en dit moenie groter as 2GB wees nie. Dan ook werk nie alle 2GB skyfies nie.
Ek het baie gesukkel, toe maak ek op die nuwe skyfie 'n volle kopie van die oue. Dit werk toe, en daarna het ek veranderings gemaak, en dit bly werk. Hoop dit help.
Groete
Johan Smit

Re: Foxpro programeer

Posted: Sat Jan 19, 2013 6:18 pm
by Cobus(Cobb)
smitjs wrote: Cobus, dis bekend dat die naam van die mikroSD moet SP1 wees
Ek sien die bestaande 1 is SP1 my ander is nie...ek dink dis dalk my probleem...dankie manne.

Cheers