Springbok/Kudu jag 2013
Posted: Tue Jan 22, 2013 9:38 am
More Manne.
Ons is n redelike groot groep wat in Julie bietjie wil Springbok en Kudu skiet. Ons is so 8 manne wat mekaar lanklaas gesien het wat saam so jagtippie wil maak.
Die meeste manne sal seker net n paar springbokke wil skiet en seker so 3 uit die 8 sal dalk n mooi Kudu wil plattrek.
As daar iemand is met self catering - ons soek niks smart nie - en ook nou nie bokpryse wat die bank sal breek nie sal ek dit baie wardeer as ek n kontaknommer of 2 kan kry.
Ek bly in die Koue Bokkeveld en die meeste manne is in die Kaap so ons wil nie TE ver ry nie want dis moeilik om almal dieselfde tyd vir langer as n langnaweek bymekaar te kry.
Groetnis
Jamma