Page 1 of 1
zebra velle
Posted: Fri Jul 23, 2010 10:15 am
by green leader
more mense is daar dalk iemand wat belang stel in zebra velle, as jy belang stel pm my dan kan ek vir jou die pryse gee en hoeveelhied.
Re: zebra velle
Posted: Thu Aug 19, 2010 8:44 pm
by Vasvat
Laat weet my asb van pryse vir verskillende grade ens.
Vasvat
Re: zebra velle
Posted: Tue Feb 08, 2011 1:10 pm
by green leader
jammer die ouens wat die velle gehad het was nie baie eerlike mense nie, soe daar is nie velle beskik baar nie jammer.
Re: zebra velle
Posted: Tue Feb 08, 2011 2:41 pm
by 243Songdaug
BASTERDS!
Re: zebra velle
Posted: Tue Feb 08, 2011 4:50 pm
by Vasvat
Ja dis ongelukkig die realiteit van dit waarmee ons besig is. Daar is skelms in elke besigheid/dorp ens. Wonder al lankal moet ons nie 'n lys maak van die soort ouens nie, sodat die volgende ou nie ook dieselfde stel as jy moet aftrap nie. Wonder maar net? Ek het so stel met Kameelperdvelle afgetrap en is vandag so goeie R15000 armer, nie 'n sleg begin vir die nuwe jaar nie.
Willie
Re: zebra velle
Posted: Tue Feb 08, 2011 8:48 pm
by Pvdw
Ja skelms is daar oral.
Vandag gehoor van iemand wat 'n trok verkoop het en ?rens was iets vervals gewees. Skelm is oor die grens met die trok en die R320 000 ook daarmee saam. Die man wat verkoop het is 'n ?rvare besigheids man en nog steeds kom hulle weg. Dink net hoe hulle my sal kan inloop
Peet
Re: zebra velle
Posted: Thu Nov 10, 2011 3:48 pm
by Gameskin
kontal my gerus as julle nog velle soek
gameskinsafari@telkomsa.net