Page 1 of 1
Musgrave .270
Posted: Thu Jan 24, 2013 3:15 pm
by Johan22
Middag manne
Hoe kan jy bepaal hoe oud is jou musgrave geweer. Ek luister
Dankie
Johan22
Re: Musgrave .270
Posted: Thu Jan 24, 2013 3:24 pm
by James Wilson
Johan, n mens kan min of meer se deur na dien ommer te kyk, maar die regte manier is om na die registers van Musgrave te verwys. Niemand weet egter waar dit is nie.
Re: Musgrave .270
Posted: Thu Jan 24, 2013 3:30 pm
by Johan22
Die nommer is laaste drie 863.
Groete
Johan22
Re: Musgrave .270
Posted: Thu Jan 24, 2013 6:05 pm
by TOKELOS
Johan, my 270 musgrave se nommer begin ook met 5000..... en hy is sover ek kan onthou reeds in 1976 nuut gekoop.
Re: Musgrave .270
Posted: Thu Jan 24, 2013 6:20 pm
by Johan22
Dankie Ja dit sal Daan seker ook se maar wonder waar is die geskrifte van ons gewere. Daan kan jy meer uitbrei oor dit asseblief
Groete
Johan22
Re: Musgrave .270
Posted: Sat Feb 02, 2013 11:23 am
by Daan Els
Ongelukkig weet niemand waar die registers is nie.
Groete
Daan
Re: Musgrave .270
Posted: Sat Feb 02, 2013 12:27 pm
by Johan22
Baie dankie Daan vir jou advies
Groete
Johan22