Page 1 of 1

Iver Johnson side * side

Posted: Thu Jan 24, 2013 4:01 pm
by toy
Goeie dag ek wil bietjie hoor by die slim manne of julle die Iver Johnson haelgewere ken. Ek kan een persent kry wat nog besonder mooi is maar hoe voel julle oor dit. Moet ek vat of nie.
Groete  Toy