Page 1 of 1
Parte vir rcbs balk skaaltjie en nog goed!
Posted: Mon Jan 28, 2013 2:31 pm
by Nico Harris
wie die wil he kan dit kry! verkieslik een ou vir alles. dis die klein en die groot balk skaaltjie en n powder dispenser en 44-40 dies!
groete
Nico
Re: Parte vir rcbs balk skaaltjie en nog goed!
Posted: Mon Jan 28, 2013 2:55 pm
by Trevor
ek sal dit vat asb
Re: Parte vir rcbs balk skaaltjie en nog goed!
Posted: Mon Jan 28, 2013 3:06 pm
by Nico Harris
trevor dis joune. pm my jou adres
Re: Parte vir rcbs balk skaaltjie en nog goed!
Posted: Mon Jan 28, 2013 3:32 pm
by Trevor
Dankie ek pm dit vir jou