Page 1 of 1

Oos Kaap Jag

Posted: Tue Jan 29, 2013 7:50 pm
by Termiet
Nuwe jagplek beskikbaar in Oos Kaap, plaas het al wild vir 8 jaar en elke jaar uitgevang, vanaf 2015 is besluit om nie wild te verkoop nie, maar dit bloot te stel aan jagters op self catering basis. Lyk of inligting oor die plek eers in April 2015 uitgegee gaan word soos pryse, diere ens. Sal julle laat weet sodra ek iets meer weet. Dit is ongeveer 30-40 min buite Graaff-Reinet gelee en weet self dat daar soos 205 elande, 150 gemsbokke ens is.

Sodra ek meer weet laat ek julle manne weet vir die wat jag plek soek in Oos Kaap.

Groete

Re: Hunting Biltong & Trophy 2013 Prins Albert

Posted: Tue Jan 29, 2013 9:00 pm
by Frederik
Gooi jou info sommer hier on is nie skaam op die forum nie.

Re: Hunting Biltong & Trophy 2013 Prins Albert

Posted: Wed Jan 30, 2013 8:31 am
by Chevvy SS
En pryse asb.

Re: Hunting Biltong & Trophy 2013 Prins Albert

Posted: Wed Jan 30, 2013 8:34 am
by GreyGhostGear
Het ook gemail, dalk moet ons 'n Kaapse span aanmekaar sit, wou nog altyd graag in daardie mooi wêreld gaan jag..
Darem redelik naby ook.

Re: Hunting Biltong & Trophy 2013 Prins Albert

Posted: Wed Jan 30, 2013 10:26 am
by Monrique (SJ)
Pryse asb.


Groetnis

Re: Oos Kaap Jag

Posted: Wed May 06, 2015 2:38 pm
by Termiet
Monrique (SJ) wrote:Pryse asb.


Groetnis
Email asb info@highlandsafaris.co.za

Re: Oos Kaap Jag

Posted: Wed May 06, 2015 2:39 pm
by Termiet

Re: Oos Kaap Jag

Posted: Wed May 06, 2015 2:39 pm
by Termiet
Frederik wrote:Gooi jou info sommer hier on is nie skaam op die forum nie.
Info@highlandsafaris.co.za
Chevvy SS wrote:En pryse asb.