Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Ons is so paar jagters 3-4 wat opsoek is om ander groep te join om lekker te gaan voorsit skiet teen redelike pryse daar gaan 'n redelike klompie geskiet word afhangede van die geleentehede.
Ons was laasjaar tot Britstown van Gauteng as dit moontlik is en ek weet dit is laat Augustus dalk.
Ons was laasjaar tot Britstown van Gauteng as dit moontlik is en ek weet dit is laat Augustus dalk.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Albert_7
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sat Dec 08, 2012 10:30 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Hi Frederik
Ek weet Britstown hou jaarliks 'n jagkompetisie waarvoor spanne van 4 inskryf. Ek is nie seker oor al die besonderhede nie, maar miskien kan Gerhard jou help by 083 657 2199
Ek weet Britstown hou jaarliks 'n jagkompetisie waarvoor spanne van 4 inskryf. Ek is nie seker oor al die besonderhede nie, maar miskien kan Gerhard jou help by 083 657 2199
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Dankie vir die info.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Frederik
Ons kan praat, ek sien julle praat van laat in die seisoen. Hoeveel bokke soek jy ?
Ek is doodseker ons kan iets uitwerk.
Ons kan praat, ek sien julle praat van laat in die seisoen. Hoeveel bokke soek jy ?
Ek is doodseker ons kan iets uitwerk.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
uitenwaj
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Tue Jan 08, 2013 4:02 pm
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
hier is n link van manne wat iemand soek vir 13-17 mei vir juis so jag.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=18557
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=18557
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Net vir interresantheid, waar in Britstown was jy? Ek het daar grootgword.Frederik wrote:Ons is so paar jagters 3-4 wat opsoek is om ander groep te join om lekker te gaan voorsit skiet teen redelike pryse daar gaan 'n redelike klompie geskiet word afhangede van die geleentehede.
Ons was laasjaar tot Britstown van Gauteng as dit moontlik is en ek weet dit is laat Augustus dalk.
Frikkie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Gromit, as ek reg onthou was dit die plaas van Coenraad van der westhuizen ek mag verkeerd wees maar die plaas is langs die treinspoor.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Lekker lag ek nou. Dit is my broer se plaas. Ek het daar grootgeword. Ek self gaan so paar keer n jaar terug om saam met pelle en my broer te jag.
Het jy die nuwe lapa gesien?
Frikkie
Het jy die nuwe lapa gesien?
Frikkie
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Ja ons het lekker by die lapa gebraai en gekuier die aande wat dit moontlik was.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Vra bietjie vir Coenie hoe ver kan mens n springbokkie skiet
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Ek gaan einde Maart op Britstown oorslaap. Waar loop 'n los springbok rond?