Page 1 of 1
Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Tue Jan 29, 2013 9:07 pm
by Frederik
Ons is so paar jagters 3-4 wat opsoek is om ander groep te join om lekker te gaan voorsit skiet teen redelike pryse daar gaan 'n redelike klompie geskiet word afhangede van die geleentehede.
Ons was laasjaar tot Britstown van Gauteng as dit moontlik is en ek weet dit is laat Augustus dalk.
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Sun Feb 10, 2013 8:07 am
by Albert_7
Hi Frederik
Ek weet Britstown hou jaarliks 'n jagkompetisie waarvoor spanne van 4 inskryf. Ek is nie seker oor al die besonderhede nie, maar miskien kan Gerhard jou help by 083 657 2199
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Sun Feb 10, 2013 8:14 am
by Frederik
Dankie vir die info.
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Sun Feb 10, 2013 8:42 pm
by Jakkalsgat
Frederik
Ons kan praat, ek sien julle praat van laat in die seisoen. Hoeveel bokke soek jy ?
Ek is doodseker ons kan iets uitwerk.
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Sun Feb 10, 2013 9:21 pm
by uitenwaj
hier is n link van manne wat iemand soek vir 13-17 mei vir juis so jag.
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=18557
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Sun Feb 10, 2013 9:38 pm
by Frikkie Coetzee
Frederik wrote:Ons is so paar jagters 3-4 wat opsoek is om ander groep te join om lekker te gaan voorsit skiet teen redelike pryse daar gaan 'n redelike klompie geskiet word afhangede van die geleentehede.
Ons was laasjaar tot Britstown van Gauteng as dit moontlik is en ek weet dit is laat Augustus dalk.
Net vir interresantheid, waar in Britstown was jy? Ek het daar grootgword.
Frikkie
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Wed Feb 13, 2013 6:49 am
by Frederik
Gromit, as ek reg onthou was dit die plaas van Coenraad van der westhuizen ek mag verkeerd wees maar die plaas is langs die treinspoor.
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Wed Feb 13, 2013 8:32 am
by Frikkie Coetzee
Lekker lag ek nou. Dit is my broer se plaas. Ek het daar grootgeword. Ek self gaan so paar keer n jaar terug om saam met pelle en my broer te jag.
Het jy die nuwe lapa gesien?
Frikkie
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Wed Feb 13, 2013 5:55 pm
by Frederik
Ja ons het lekker by die lapa gebraai en gekuier die aande wat dit moontlik was.
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Wed Feb 13, 2013 10:54 pm
by Frikkie Coetzee
Vra bietjie vir Coenie hoe ver kan mens n springbokkie skiet
Re: Opsoek na lekker Voorsit Springbok jag
Posted: Thu Feb 14, 2013 9:36 am
by Chevvy SS
Ek gaan einde Maart op Britstown oorslaap. Waar loop 'n los springbok rond?