Uitvoer veld slagpale

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet

Moderator: Global Moderator

Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Location: Willowmore

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Ponkie »

Francois Marais wrote: Ek skiet sommer van agter die stuur uit.
Pa Ponkie baklei al baie lank by die Kompetisies dat hulle so baan moet he waar die manne 5 bakies langs mekaar trek en dan 'n springbok op bv 250m moet he, want hy glo dan sal hy volpunte kry!!! ;D

Linkervoet op die 4x4 gearlever en regtervoet op die petrol en elmboe rus op die stuurwiel. Dodelike posisie! ;D

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Location: Klein Karas

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Louis102 »

Ponkie wrote: ...Linkervoet op die 4x4 gearlever en regtervoet op die petrol en elmboe rus op die stuurwiel. Dodelike posisie...
Ponkie

Amper gedink jy beskryf 'n passievolle posisie waarin in 'n Matie-student in sy voertuig vry, maar toe besef ek dat 'n Landrover seker darem nog nie 'n studente voertuig is nie.  Verstaan nie die elmboe? wat op die stuurwiel rus nie, behalwe miskien as jy hotklou skiet.  Ek hou daarvan om die bestuurder se deur onder my regterblad vas te knyp en oor 'n mielie sakkie op die spie?l te skiet. (byges? dat ek maar 'n ou Mazda ry en nie weet of dit sal werk in 'n Landrover nie)

Mooiskiet/vry
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Location: Willowmore

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Ponkie »

Oom Louis

Nou dat Oom dit noem, ek sal dit bietjie uit probeer. My Pa skiet links en BESLIS nie uit 'n Landrover nie Oom. Hy is 'n Land Cruiser fan. Dink die dag wat ek hom in 'n landrover sien sal nie sommer gou gebeur nie. Hy het nou nie 'n sandsakkie op die spieel nie, gooi hom sommer so bloots as ek dit so kan noem.

Groetnis daar in NAM
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Location: Mariental, Namibia

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Skolla »

Ponkie wrote:
Francois Marais wrote: Ek skiet sommer van agter die stuur uit.
en elmboe rus op die stuurwiel. Dodelike posisie! ;D
Voorruit slaan plat, vorentoe.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Location: Klein Karas

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Louis102 »

Ponkie wrote: ... Hy is 'n Land Cruiser fan.... Hy het nou nie 'n sandsakkie op die spieel nie, gooi hom sommer so bloots as ek dit so kan noem.
Ponkie

Cruiser fan's kan skiet en daarom het hulle nie sakkies nodig nie!  Blootsry gee vir my egter blikners.

Groete daar in die BOS ook.  Is die Matie-meisies nog so mooi soos altyd?

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Yalair »

Blootsry gee vir my egter blikners
Louis
Vergeet van blikners as jy in Matie land is kan dit jou in groooot moeilikheid laat beland

Ben
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Location: Willowmore

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Ponkie »

Oom Louis

Dis nes Oom se! Maar ek dink, ons skryf Oom in vir 'n kursus volgende jaar en dan kan Oom self bietjie die Menu kom kyk! Veral nou in hierdie tyd as 'n man so van 5h af gan draf is daar darem verskriklike mooi Dames wat verby jou hol, maar my asem is altyd teen daai tyd al te min om 'n woord uit te kry! ;D Die baie vleis, brood en bier het sy tol ge-eis!

Ps. Oom kan gereeld terug NAM toe gaan, hier is vrek baie van hulle.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by JACQUES BOTHA »

ponkie.
Wat is op jou program vrydag?.... Ek soek n man met n roer om my dogters op te pas en te beskerm teen die onheile op Stellenbosch
My dogters is daar vir atletiek--pas hulle asb mooi op...

SOET WEES
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Location: Windhoek

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by namhunt »

JB

Paaop dat jy nie vir wolf, skaapwagter maak nie.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Location: Bloemfontein

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by JACQUES BOTHA »

namhunt.
Sensitiewe enetjie daai hoor.. Wat se die pappas wat dogters het...mmmm manne dis GROOT LIEFDE DAAI.......
SOET WEES
jb
Shoot straight and tell the truth!
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Location: Willowmore

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Ponkie »

Oom JB

Dis nou eksamentyd op Stellenbosch, so gelukkig behoort meeste van die manne in die SS of BIB te wees, maar Oom moet net skree ek help graag. ;)

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Stefan764 »

Snaaks dat ek nou die topic en die gesprek nie bymekaar kan uitbring nie.... ??? ??? ???

Haha!!

FM, ja ek soek graag idees vir n skietraam vir my bakkie. Ek ry n double cab en ek wil n skietraam bou wat maklik afhaal (opwinch in die motorhuis). Wil die ding sommer self prakseer in die afseisoen. Wil hom dan ook so bou dat hy op min of meer alle tipe double cabs pas (paar gate in die bak boor pla my nie). Hy gaan maar meer in die Kalahari gebruik word, so ek wil mar so paar hakke ook aansit.

Stuur asb aan as enige iemand fotos/idees/planne het.

Dankie!
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Yalair »

Het eenkeer raampie gemaak wat op deur pas, hy haak in by venster as die oop is met plat gedeelte waaroor jy skiet, voete druk teen deur met rubbers op, kettang met stelskroef haak onder aan deur sodat bankie nie uithaak nie het lekker gewerk tot ek hom uitgeleen het  >:( >:( hulle se mos leen jou poeper uit dan skuit jy deur jou ribbes :-\
User avatar
ELTIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Location: Volksrust

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by ELTIE »

Yalair

Het ook so een wat op die deur pas en dit werk soos n bom. Sommer ook met rubber/spons oor getrek.
Werdus Smith
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Feb 12, 2011 9:19 am

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Werdus Smith »

Die ou wat daai ding gebou het, het te veel tyd op hande ! ;D
Deon Joubert

Re: Uitvoer veld slagpale

Post by Deon Joubert »

Jy kan sien hulle hou nie van sukkel nie, en is ook nie die eerste keer wat hulle dit doen nie. Hel bakgat man.!
Post Reply

Return to “Nag oes/Culling”