hoe gemaak met haelgeweer laai.
Posted: Fri Feb 01, 2013 6:37 pm
middag aan almal!
ek soek asb hulp/n beginpunt met die herlaai van n haelgeweer.ek het n lee shell loader en wil weet watse grootte bushings om te gebruik.daar is n groot klomp verskillendes en ek weet nie waar om te begin nie.ek beplan om die die volgende ladings te gebruik- 32g nommer 4 hael vir makkoue en kolganse en dan 28g nommer 7 vir duiwe en patryse.watter lengte wads koop ek vir die 70mm doppe en hoeveel kruit is nodig vir die hael? ek het ms/mp 200 asook s121 moet ek n felt proppie opsit vir n goeie krimp.enige hulp word wardeer.
groette!